top of page


Ons droom is om 'n gemaklike spasie te skep vir ons Seniors. Covid het ons vereensaam en ons wil weer van vooraf begin. Ons wil verhoudings bou!
As jy alleen voel of weet van iemand wat geselskap nodig het, kom maak 'n draai by NGK PE Noord
bottom of page