top of page
Butterflies

Die Sosiale vlinders

Dog Dressed as Butterfly

'Sosiale vlinders" is 'n span wat 'n passie het vir sosiale media. Ons taak is om Ngk PE Noord op die sosiale map te sit want ons lewe is digitaal.  Ons glo dat die kerk in die wêreld leef daarom moet die kerk "haar" sosiale platforms gebruik om mense te bereik. Ons leef in hierdie wêreld sodat ons 'n verskil kan maak in mense se lewe.  

Raak betrokke?

Butterfly Sketch

As jy 'n hart het vir sosiale media,

dan is die bediening vir jou!

Adres:

87 Daltonweg

Sidwell

Port Elizabeth

6001

​

E-pos:

ngkpenoord@gmail.com

 

Tel:

041 451 8221

​

Whatsapp:

060 975 5105 Ds. Micaela Wahl

061 583 6838 (Leier Ouderling Rockey Lamastra)

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • kerkaanlyn
download.png

© 2024 deur NGK PE-Noord. Geskep met behulp van Wix.com

Ons skakel jou binnekort!

bottom of page